Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 67
  • Vergaar skatte in die hemel

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Vergaar skatte in die hemel
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Ons het kosbare skatte om met ander te deel
    Ons Koninkryksbediening—2008
  • Vind skatte wat ‘sorgvuldig verborge is in hom’
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2009
  • Jou hoop—God of rykdom?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1986
  • Deel in die vreugde wat dit verskaf om te gee!
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2001
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 67

Lied 67

Vergaar skatte in die hemel

(Mattheüs 6:20)

1. Toon jul liefde vir Jehovah,

Vir die God wat al’s regeer.

Elke gif en goeie gawe

Daal van bo af na ons neer.

Hy gee klere,spys en woning,

Grond en saad en son en reën.

Kom ons dank ons groot Voorsiener

Wat ons daagliks ryklik seën.

2. O,hoe dwaas sal dit nie wees nie

As ons al ons tyd bestee

Om te soek na aardse skatte

Wat die lewe nooit kan gee.

Laat ons eerder vergenoeg wees

As ons het wat nodig is,

En verwerf deur goeie dade

Dít wat werklik lewe is.

3. Laat ons al ons tyd en rykdom

Aan die werk van God bestee.

Laat ons “ar mes”met Gods Woord voed,

Diéwat “dors”het laafnis gee.

Met ons hart by God en Christus

Is ons steeds tot diens bereid;

En vergaar ons in die hemel

Skatte vir die ewigheid.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel