Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 44
  • Jehovah gee werklik om

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Jehovah gee werklik om
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Jehovah het “selfs die hare op julle kop” getel
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2005
  • ’n Nuwe tuiste vir ’n beseerde mossie
    Ontwaak!—2005
  • Gee enigiemand werklik om?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2009
  • Die raaisel van Brittanje se huismossies
    Ontwaak!—2001
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 44

Lied 44

Jehovah gee werklik om

(1 Petrus 5:7)

1. Ons God gee werklik vir ons om;

Dis sy tere sorg wat ons sus.

Daar selfs ons hare deur God getel is,

Voel ons volkome gerus.

2. Verduur ons toets en beproewing

Word ons nie tot wanhoop gebring.

As God besorg is oor elke mossie,

Sal sy sorg ons ook omring.

3. Ons weet dat Christene aardwyd

Vandag veel beproewings verduur.

Jehovah louter en leer ons daardeur,

Soos goud gesuiwer deur vuur.

4. Ons God se sorg is onfeilbaar;

So word sy teer liefde betoon.

As ons in heilige diens bly arbei,

Sal hy ons stellig beloon.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel