Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 36
  • “Salig is die sagmoediges”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • “Salig is die sagmoediges”
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Gelukkig is die saggeaardes!
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1991
  • Volg Christus se sagmoedigheid na
    Sing vir Jehovah
  • Soek sagmoedigheid en maak Jehovah bly
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2019
  • ‘Verlustig jou in Jehovah’
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2003
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 36

Lied 36

“Salig is die sagmoediges”

(Mattheüs 5:5)

1. God seën sagmoediges met vrede,

En hul geluk is waarlik groot.

Hul is geduldig onder lyding;

Hul wag op God in elke nood.

Die bose vul hul nie met vrees,

Want mense wat hulself verhoog,

Sal nooit van God die lewe kry nie,

Maar sal soos groen gras gou ver droog.

2. “Eens was ek jonk”,sêkoning Dawid.

“Maar nou het ek al lank gedien.

Ek het regverdiges nooit honger,

Verlate,sonder brood gesien.

”Wees dus op reg,vertrou op God;

Doen goed aan almal om jou heen.

Ver bly jou altyd in Jehovah;

Jou werk sal hy dan ryklik seën.

3. Die bose sal daar nie meer wees nie,

Ons sal ontslae wees van hul hoon.

Oor vrede sal ons ons ver lustig,

En ewig op die aarde woon.

Maar dan moet ons Gods Woord beskou

As sy geïnspireerde raad

En toon ons is voorwaar sagmoedig

In elk’gedagte,woord en daad.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel