Lied 58
Jehovah, “die God van alle vertroosting”
1. Helend is die troos wat God ons bied
In sware toets of lyding.
Ons moet ander troos met God se Woord,
Want dit beloof bevryding.
2. Lyding,pyn en smart kom oral voor;
Maar ons word nooit mismoedig,
Want Jehovah God versterk ons hart;
Sy seën maak ons voorspoedig.
3. Salig is die God wat ons vertroos,
Vader van groot ontferming.
Hy sal al sy knegte steun en voed;
Sy hand bied ons beskerming.
4. Ons kan almal groot gemoedsrus hê
Ongeag veel ontbering,
Want ons hoop op God se Konink ryk
’n Ware Godsregering.