Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 24
  • “Geen deel van die wêreld”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • “Geen deel van die wêreld”
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Oorlewendes moet “nie van die wêreld” wees nie
    Ware vrede en veiligheid—Hoe kan jy dit vind?
  • Hou goeie moed!
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1993
  • Kweek die beste vriendskap in die ganse heelal
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1985
  • ‘Jesus Christus is Here’—Hoe en wanneer?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1994
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 24

Lied 24

“Geen deel van die wêreld”

(Johannes 17:16, NW)

1. Jehovah God hou ons apart

En daarom gee ons Hom ons hart.

Ons dien die wêreld glad nie meer,

Maar volg die voorbeeld van ons Heer.

2. Teen wêreldsneigingsmoet ons waak

En God se diens ons “voed- sel”maak.

Ons staak die werke van die vlees

En dra die vrugte van die gees.

3. Streefons na vriendskapmet ons God

Is bitter wêreldshaat ons lot.

Ja,ons verwag vervolging swaar,

Maar God sal ons gewis bewaar.

4. Skepmoed,want God sal ons beskut.

Vir ons het Jesus eens gebid:

‘O God,bewaar hul in u naam.

’Nou smaak ons God se sorg tesaam.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel