Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 73
  • “By die beskeidenes is wysheid”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • “By die beskeidenes is wysheid”
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Christelike beskeidenheid—’n blyk van wysheid
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1984
  • Die aankweek van Christelike beskeidenheid
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1984
  • Waarom beskeidenheid nog steeds belangrik is
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe)—2017
  • Jy kan beskeie bly​—⁠Selfs wanneer dit moeilik is
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe)—2017
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 73

Lied 73

“By die beskeidenes is wysheid”

(Spreuke 11:2)

1. As ons wil wandel met ons God

Vereis dit groot beskeidenheid.

Ons moet besef hoe groot God is,

Hoe nietig tog ons menslikheid.

2. As sondaars moet ons nou erken

Dat ons geen dank van God verdien.

As ons maar net beskeie is,

Sal ons die voordeel daarvan sien.

3. ‘Gedra jul pal soos minderes’,

Leer Jesus ons deur woord en daad.

As ons ons groothou of graag roem,

Verwerp ons hierdie goeie raad.

4. Met vrees en bewing moet ons dien,

Vermetelheid word nie gedoog.

Ja,wandel in beskeidenheid

En toon so wysheid van omhoog.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel