Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jou toekoms—Wie kan dit voorspel?
    Die Wagtoring – 1986 | Mei 15
    • [Prente op bladsy 3]

      “Swaarder-as-lug-vliegmasjiene is onmoontlik.”​—Lord Kelvin, Britse wiskundige, fisikus en President van die Britse Koninklike Vereniging, c. 1895.a

      [Voetnote]

  • ‘Ek kon dit nie neersit nie’
    Die Wagtoring – 1986 | Mei 15
    • ‘Ek kon dit nie neersit nie’

      IN DIE hoofstad van die Karibiese eiland St. Lucia het ’n winkelier ’n eksemplaar van die boek Jy kan vir ewig in die Paradys op aarde lewe gekry. Die persoon van wie sy dit ontvang het, skryf:

      “Voor die einde van die week het sy my drie maal in haar winkel ingenooi aangesien ek daar verbygeloop het. Sy het gedeeltes van die boek gelees en wou verdere verduidelikings hê oor die hel, die siel, die feit dat Maria nie die moeder van God is nie, ensovoorts. Hoewel sy ’n besige winkelier was en nie lief was vir lees nie, het sy die boek binne twee weke gelees, en gesê: ‘Ek het nog nooit so baie in my lewe gelees nie. Selfs toe my kop seer was van al die lees, kon ek dit nie neersit nie.’”

      Die publikasie bespreek feitlik elke omstrede Bybelleerstelling en sit die bewyse op so ’n bondige en verstaanbare manier uiteen dat die leser die antwoorde duidelik kan verstaan. Kry jou eksemplaar en jy sal verstaan hoekom dit so waardeer word.

      Stuur asseblief die hardebandboek met 256 bladsye Jy kan vir ewig in die Paradys op aarde lewe posvry aan my. Ek sluit R4,50 in.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel