Lied 184
Liefdevolle herders pas God se “skape” op
1. O Groot Herder,ons is dankbaar
Dat u ons met u Woord voed.
Ons word opgepas met liefde.
U “eenkudde”sal u hoed.
2. Herders gee die Seun as “gawes”
Om vir ons die weg te wys.
Manne wat hul beste lewer,
Leer vir ons wat God vereis.
3. Herders van die Heer se kudde,
Jul moet onselfsugtig wees.
Rus die kudde toe vir diens- werk;
Openbaar die regte gees.
4. As ons saam in velddiens arbei,
Kry ons veel bemoediging.
Met lojales wil ons altyd
Yw’rig God se lof besing.