Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w89 4/15 bl. 32
  • Openbaring—Sy groot klimaks is ophande!

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Openbaring—Sy groot klimaks is ophande!
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1989
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1989
w89 4/15 bl. 32

Openbaring—Sy groot klimaks is ophande!

Dit is die titel van ’n nuwe boek wat die hele Bybelboek Openbaring uitvoerig bespreek. ’n Geesdriftige leser van Kalifornië skryf:

“Ek is dol daaroor! Ek hou veral van die boek se formaat. Die tekste wat in vetdruk is en die duidelike, lewendige, verstaanbare verduideliking van elke teks. Dit maak dit maklik om te lees. Ek waardeer ook die feit dat die hoofstukke kort is. Die tabelle en illustrasies is nog ’n hulp.

“Dink net, as ’n huisvrou kan ek sit en die diep dinge van God met begrip lees. Omdat julle die tyd en sorg afgestaan het om hierdie materiaal te vereenvoudig, kan ons almal nader aan God kom.”

Jy sal geboei word deur die duidelike, logiese identifikasie van die diere, die draak, die groot hoer en die ander simboliese karakters van Openbaring. Jy sal die betekenis vir ons dag sien. Hierdie fassinerende hardebandboek, waarvan die bladsye so groot soos hierdie tydskrif s’n is, bied ’n vers-vir-versbespreking van Openbaring. Bestel dit vandag nog. Slegs R6, posvry.

Stuur asseblief die boek met 320 bladsye Openbaring—Sy groot klimaks is ophande! Ek sluit R6 in.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel