Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 207
  • Aan wie behoort ons?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Aan wie behoort ons?
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Aan wie wil ons behoort?
    Sing vir Jehovah
  • Aan wie wil ons behoort?
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Hy maak jou sterk
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Hy maak jou sterk
    Sing vir Jehovah
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 207

Lied 207

Aan wie behoort ons?

(1 Korinthiërs 6:20)

1. Aan wie behoort jy nou?

Wie is jou God en Heer?

Die een wat al jou aandag kry,

Is nou jou heer,al sou jy stry.

Geen slaaf kan op een slag

Twee here dien as kneg.

Al sou jy probeer,sal jy gougou leer:

Nie een dien jy opreg.

2. Aan wie behoort jy nou?

Wie is jou God en Heer?

Want een is goed en een is sleg.

Dis jou besluit;maar kies tog reg.

Is ‘Caesar’nog jou god?

Veg jy nog steeds vir hom?

Of gaan jy die Heer Jehovah vereer—

Na God se tempel kom?

3. Aan wie behoort ek nou?

Jehovah is my Heer.

Die God van waarheid dien ek bly,

Ek is lojaal en toegewy.

Hy het my duur ge koop;

Geen mens dien ek ooit weer.

Sy Seun is gestuur as losprys so duur,

Dus sal ek God vereer.

4. Aan God wil ons behoort!

Dit ly geen twyfel nie.

Daar is ’n eenheid ongekend

By diéwat hul tot ons God wend.

Soos olie op die hoof

Is dit om saam te wees.

En kom ons byeen,geniet ons Sy seën,

Want God gee ons sy gees.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel