Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 82
  • Die vroue is ’n groot leër

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Die vroue is ’n groot leër
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • “Vroue wat hard werk in die Here”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1991
  • Wat is die rol van vroue in Jehovah se voorneme?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2014
  • Getroue vroue, Christensusters
    Sing vir Jehovah
  • Ondersteun susters in jou gemeente
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2020
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 82

Lied 82

Die vroue is ’n groot leër

(Psalm 68:11, NW)

1. Jehovah God self laat die woordhoor.

Die vroue wat gaan om te preek

Is nou ’n ontsaglike leër

Wat werk elke dag van die week.

Dit verg dan dat hulle vroeg opstaan

Om na hul gesin om te sien.

Met goeie beplanning en voorsorg

Kan hulle die Woord ook bedien.

2. Ons bid dus Jehovah se seën

Op hierdie Christinne se werk.

Hul rig baie uit in die velddiens;

Hul ywer en durf ken geen perk.

Maar baie is oud of het kwale,

Met daaglikse sorge daarby.

Vergaderings word nie versuim nie;

Getrou aan hul God wil hul bly.

3. Aan moeders en dogters en vroue

Moet ons baie liefde bewys.

Hul deel in die vreugde van oesters

Wyl hulle Jehovah God prys.

Die leërskaar vroue is vlytig;

Hul pogings is baie geslaag.

Bejeën hierdie vroue met liefde;

Hul spreek God se “woord”onversaag.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel