Lied 205
Christus, ons voorbeeld
1. God het sy liefde skoon Aan al wat leef,betoon—
Sy eie Seun het hy gestuur.
Ja,Jesus is die Brood Wat ons red uit die dood,
En met sy bloed koop hy ons duur.
2. Hy leer ons God se wet En die Modelgebed:
‘Laat u groot naam geheilig word.
Laat kom u Koninkryk,Laat u wil hier geskied.
Vergeef ons skuld en gee ons brood.’
3. Die mensdom wou hy leer;
Hy troos ook diéwat treur En doen getrou sy God se wil.
Ja,aan ’n folterpaal Het hy die prys betaal
En so die Skrif volmaak vervul.
4. As ons die Lam se bloed Op prys stel soos ons moet,
Sal ons dit deur ons dade toon.
Volg daarom sy gedrag,En loof God elke dag,
Dan sal ons God ons goed beloon.