Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w87 3/15 bl. 32
  • ‘Dit oortref alle verwagtinge’

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • ‘Dit oortref alle verwagtinge’
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1987
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1987
w87 3/15 bl. 32

‘Dit oortref alle verwagtinge’

’N MAN in Nederland wat as ’n wetenskaplike navorser werk, skryf: “Ek neem nie dikwels die pen op om my waardering te betuig vir iets wat ek gelees het nie. Maar die boek Lewe—Hoe het dit hier gekom? Deur evolusie of deur die skepping? is waarlik ’n unieke boek.”

Die man verduidelik dat hy daagliks met bioloë in aanraking kom en dat “’n wonderwerk nodig sal wees om so iemand van die skepping te oortuig. Maar hierdie boek oortref werklik alle verwagtinge. Die logiese ontwikkeling van die hoofstukke en die illustrasies is wetenskaplik so op datum dat jy blind moet wees om enige besware daarteen te opper. . . . Dit is bowenal die bronnegids, waarin beroemde evolusioniste toegelaat word om te spreek, wat hierdie boek geloofwaardig maak . . . Ek is vas van plan om hierdie boek onder die aandag van sommige van my (voormalige en toekomstige) kollegas te bring.”

Ons meen dat jy net soos hierdie wetenskaplike navorser oor die Skepping-boek sal voel. Bestel hierdie pragtig geïllustreerde boek met 256 bladsye vandag.

Stuur asseblief die boek Lewe—Hoe het dit hier gekom? Deur evolusie of deur die skepping? posvry aan my. (Dui met ’n regmerkie in die betrokke ruimte aan of jy die klein uitgawe vir R2,25 [ ] of die groot uitgawe vir R4,50 [ ] wil hê, en sluit die regte bedrag in.)

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel