Soos ’n opwindende rit
Dit is wat een leseres gesê het nadat sy die boeiende, pragtig geïllustreerde nuwe publikasie Lewe—Hoe het dit hier gekom? Deur evolusie of deur die skepping? deurgekyk het. “Ek het so pas ’n kort ‘reis’ daardeur onderneem deur die bladsye een vir een om te blaai”, het sy geskryf. “Wat ’n opwindende ‘rit’ was dit tog! . . .
“Ek en my man is dit eens dat dit nie net ’n boek is nie—dis ’n ensiklopedie! Die kinders stry alreeds oor wie se beurt dit is om dit volgende deur te kyk—ons sal nog eksemplare moet kry!
“Glo my, die uitstekende gedagtes, wat die skepping so logies en duidelik staaf, vang dadelik die oog. Die boek het ’n gebiedende gesag, ’n sprankelende krag, tot op die laaste bladsy.”
Jy kan hierdie groot boek met 256 bladsye ontvang deur die bygaande koepon in te vul en saam met ’n bydrae van slegs R4,50 te pos.
Stuur asseblief die boek Lewe—Hoe het dit hier gekom? Deur evolusie of deur die skepping? posvry aan my. Ek sluit R4,50 in.
[Foto-erkennings op bladsy 32]
Skoenlapper, eekhorinkie, padda, V.S.A. se vis- en wilddiens;
Voël: Nasionale Dieretuin, Washington, DC