Lied 177
Watter soort persone behoort ons te wees?
(2 Petrus 3:11, NW)
1. Die groot dagvan Jehovahmoet ons immer verwag.Ons
harte moet na vrede en geregtigheid smag.Die
nag is amper om en die dag breek aan;Die
Duiwel se ou stelsel sal dan vergaan.Op
ons behoefte aan gebed moet ons altyd let.Ons
moet onsself nou inspan en volhard in gebed.Want
bid ons uit die hart tot God in wel en wee,Dan sal
ons die groot gemoedsrus smaak wat net hy kan gee.
2. Ons vreugde en ons vrede word deur mense bemerk.’n
Skouspel is ons elke dag vanweëons werk.Maar
watter soort persone moet ons dan wees?Ons
heilige gedrag toon dat ons God vrees. Vry -
moedig moet ons ander van die Koninkryk leer.’n
Nuwe hemel gaan ’n nuwe aarde regeer,En
daarin sal geregtigheid vir ewig woon.Wie vol -
hard reg tot die einde word met lewe beloon.
3. Ons dade en ons lewenswyse kom nou ooreen Met
God se rein beginsels en dit strek ons tot seën.Die
Christus het sy bloed vir ons uitgestort.Ons
trag dus om in vrede bevind te word.Ons
moet nou onberispelik en vlekkeloos bly;As
knegte van JehovahGod is ons waarlik vry.As
ons ons God behaag,sy vriendskap immer kweek,Dan sal
hy tot aan die einde sorg dat niks ons ontbreek.