Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 204
  • “Hier is ek, stuur my”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • “Hier is ek, stuur my”
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • “Hier is ek! Stuur my”
    Sing vir Jehovah
  • “Hier is ek! Stuur my!”
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Gereed om te preek
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Eindelik kan ons vir ewig leef!
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 204

Lied 204

“Hier is ek, stuur my”

(Jesaja 6:8)

1. Vandag werpmense smaad en blaam

Uit elke oord op God se naam.

As swak of wreed stel hul hom voor.

“Daaris geenGod!”laat dwase hoor.

Wie sal Gods naam van blaam bevry?

Voor almal God se lof berei?

“Heer,hier is ek!Stuur my,stuur my.

U lof besing ek immer bly;

(Refrein)

2. Hul spot met God en sêhy’s traag;

Hul doen ook niks wat hom behaag.

Party dien selfs ’n god van steen,

Party dien weer die Staat alleen.

Wie sêvir hul wat op hul wag?

Wie waarsku hul teen God se dag?

“Heer,hier is ek!Stuur my,stuur my.

Met moed sal ek u naam bely;

(Refrein)

3. Opregte mense sug en steun

Oor al die gruwels om hul heen.

Hul soek tot hul die waarheid kry,

Want net die waarheid maak hul vry.

Wie sal sagmoediges vertroos

En aanhou preek in dae boos?

“Heer,hier is ek!Stuur my,stuur my.

Vir waarheid sal ek altyd stry;

(Refrein)

Geen groter eer kan ek ooit kry.

Heer,hier is ek!Stuur my,stuur my.”

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel