Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 216
  • Openbaar “tere geneentheid”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Openbaar “tere geneentheid”
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Ons moet “tere geneentheid vir mekaar hê”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2004
  • Hou aan leer om ander intens lief te hê
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan(Studie-uitgawe) — 2021
  • Hoe om die sleutel tot broederlike geneentheid te vind
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1993
  • Hoe om liefde aan jou maat te betoon
    Hulp vir die gesin
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 216

Lied 216

Openbaar “tere geneentheid”

(Romeine 12:10, NW)

1. Hoe teer is Jehovah ons Vader se geneent-heid

As ons sy aangesig soek!

Hy’s goed en genadig en bied ons die geleentheid

Om hom te ken deur sy eie Boek.

2. Ja,tere geneentheid vir broers is onontbeerlik

As ons in Godshuis wil bly.

Ons woorde en dade moet God senaam verheerlik,

En ons moet twis en tweedrag vermy.

3. As Christene word ons deur liefde en in vrede

Tot een gesin saamgesmee.

Die nodige eer en respek vir al die lede

Help ons om nimmer aanstoot te gee.

4. Ons kweek teer geneentheid vir allerhande mense,

En volg die voor-beeld van God.

Hy open sy hand en vervul lojaal ons wense.

Dank God vir hierdie salige lot.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel