Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 70
  • Wees soos Jeremia

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Wees soos Jeremia
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • “Ek het my woorde in jou mond gelê”
    God se woord vir ons deur Jeremia
  • Wees moedig soos Jeremia
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2004
  • Jehovah, ons sterkte
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Jehovah, ons sterkte
    Sing vir Jehovah
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 70

Lied 70

Wees soos Jeremia

(Jeremia 1:7, 18)

1. Daar is geen groter vreugde

As om God getrou te dien.

En wyl ons sulke diens doen,

Sal ons God vir ons voorsien.

Maar soos die Bybel waar sku

—En die Skrif is altyd waar—

Hoewel Sy diens veel vreugde bring,

Is daar somtyds ook gevaar.

2. Onthou jong Jeremia,

Van die Heer kry hy sy werk.

Al het hy soms gebewe,

Het Jehovah hom versterk.

‘Al veg hul woedend teen jou,

En gebruik hul al hul mag,

Hul sal jou nooit oorwin nie,

want Ek beskerm jou met my krag.’

3. Getrou het Jeremia

Toe sy God se wil verklaar.

En hy was heel suksesvol,

Selfs al was daar soms gevaar.

Vertrou soos Jeremia

Op Jehovah,julle Heer.

Getuig vrymoedig,onbevrees,

Dat sy Koninkryk regeer.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel