Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 53
  • Die uitbreiding van die Teokrasie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Die uitbreiding van die Teokrasie
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Bly na aan die teokrasie
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1998
  • Jehovah regeer—deur teokrasie
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1994
  • Dankbaarheid vir God se geduld
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Jehovah begin regeer
    Sing vir Jehovah
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 53

Lied 53

Die uitbreiding van die Teokrasie

(Jesaja 9:5, 6)

1. Roem God se Teokrasie wat steeds toeneem!

Oral vind uitbreiding nou vinnig plaas.

Lofsange tot onse God sal nooit afneem

Deur die wat hul na sy voorhowe haas.

Eers was daar min in die diens van die Koning,

Toe ons Verlosser op aarde moes woon.

Maar nou begroet ’n groot skaar die bekroning:

Loof Jesus Christus wat sit op sy troon!

2. Christus is Koning en oordeel nou moedig

Nasies en volke wat voor hom verskyn.

God se posisie verdedig hy spoedig;

Dan sal sy vyande almal verdwyn.

Wonderbaar,Raads man en Ewige Vader,

Ook heet hy Vredevors en Sterke God.

Ewige vrede bring hy nou steeds nader;

Sy ryk neem toe,want hy eer Gods gebod.

3. O,wat ’n voorreg om nou te kan lewe!

Laat die vermeerdering jou hart nie sing?

Word in die velddiens nog steeds meer bedrewe

En smaak die vreugde wat gee altyd bring.

Waarsku ook die wat trots laster en sondig

Dat Armageddon in ons dag sal kom.

En gaan steeds voort om Gods

Woord te verkondig Aan mense geestelik doof,blind en stom.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel