Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 28
  • Seën ons vergadering

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Seën ons vergadering
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Seën ons vergadering
    Sing vir Jehovah
  • Seën ons vergadering
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Dankbaarheid vir God se geduld
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soek God, van wie jou redding kom
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 28

Lied 28

Seën ons vergadering

(Hebreërs 10:24, 25)

1. Waar ons hier byeenkom,Here,

Wil ons graag u seën vra.

Dankie vir vergaderinge;

Mag u gees ons immer dra.

2. Ons besef ons geesbehoefte;

Laat u Woord ons harte vul.

Leer ons hierdie boodskap uitdra;

Laat u liefde ons omhul.

3. Ons is hier byeen vir godsdiens,

Om na heiligheid te streef.

Ons wil goed met u bekend raak,

Ned’rig en ootmoedig leef.

4. Seën dan ons vergadering en

Skenk ons vrede,eenheid,Heer.

O Jehovah,ons wil u dien

En u grote naam vereer.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel