Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 32
  • “Van huis tot huis”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • “Van huis tot huis”
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • “Van huis tot huis”
    Sing vir Jehovah
  • “Van huis tot huis”
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Waarom gaan Jehovah se Getuies van deur tot deur?
    Algemene vrae oor Jehovah se Getuies
  • Maak die Koninkrykswaarheid bekend
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 32

Lied 32

“Van huis tot huis”

(Handelinge 20:20, NW)

1. Van huis tot huis,van deur tot deur,

Verkondig ons Gods Woord.

Van stad tot stad,van plaas tot plaas,

Soek ons in elke oord.

Die nuus dat God se Seun regeer

Die Skrif het dit voor spel

Word nou die hele aarde oor

Deur jonk en oud vertel.

2. Van huis tot huis,van deur tot deur,

Word redding aangebied.

Want mense moet Jehovah ken

Om lewe te geniet.

Maar hoe kan hulle iemand ken

As niemand vir hul preek?

By elke huis en elke deur

Moet ons die waarheid spreek.

3. Tog kry ons nie by elke deur

’n Luisterende oor.

’n Tong wat uitskel is ook daar,

En diéwat nie wil hoor.

So was dit ook in Jesus’dag;

Die oor het hul gesluit.

Maar “skape”sal sy stem herken,

Dus word ons nie gestuit.

4. Van huis tot huis moet ons nou gaan;

Dra God se boodskap uit.

En wat hul word—’n “skaap”of “bok”

Blyk gou uit hul besluit.

Maar God se naam word wel gemeld,

Sy waarheid word verklaar.

En soos ons spreek van deur tot deur,

Vind ons sy “skape”daar.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel