Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 171
  • ’n Oorwinningslied

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • ’n Oorwinningslied
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Die oorwinning oor die wêreld
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Kom sing die Koninkrykslied!
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • “Wees manlik”
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Kom sing die Koninkrykslied!
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 171

Lied 171

’n Oorwinningslied

(Exodus 15:1)

1. ‘Sing voor Jehovah,want hy is vandag waarlik verhewe.

Die perd en sy ruiter—In die see is hul gewerp.

My terkte en mag is Jah,Want hy dien as my Verlosser.

Hy is my God;Ek sal hom hoog verhef.

Hy het Farao met sy krygers en hul perde Almal in die see gewerp.

U regterhand,Jehovah,verpletter Al u trotse vyande.’

2. So het heel Israel Jehovah geloof na ’n oorwinning.

Ook ons sien oorwinnings In die tyd waarin ons leef.

Jehovah se Seun regeer,En Satan se stelsel wankel.

Ons is verheug,Wantons heil is nie ver.

Die groot Draak,die Duiwel, en sy bose eng’le Is op aarde neergewerp.

Die Lam se segepraal is ophande.Paradys is nou in sig.

3. Loof Jah vir ewig.Aan God kom toe mag,glorie en sterkte.

Sy Koninkryk maak klaar Om die wêreld weg te doen.

Ons hef dus ’n loflied aan.Ons dank gaan aan God en Christus.

Ons is so bly Om vandag te kan leef.

Ja,ons dank Jehovah God en sy Gesalfde Van die môre tot die aand,

Want niemand anders kan ons verlos nie.Hef aan ons oorwinningslied!

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel