Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w86 4/15 bl. 32
  • ’n Biblioteek vol inligting

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • ’n Biblioteek vol inligting
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1986
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1986
w86 4/15 bl. 32

’n Biblioteek vol inligting

Dit is hoe lesers van Die Wagtoring en Ontwaak! hierdie tydskrifte beskou.

’n Man in die Filippyne het namens hom en sy gesin ’n brief aan die Wagtoring- Bybel- en Traktaatgenootskap geskryf om hulle te bedank vir ou nommers wat hulle aan hom gestuur het. Hy het gesê:

“Soos die geval is met elke nommer van julle tydskrifte bevat hulle ’n rykdom van inligting. Hulle werp nie net lig op godsdienssake nie, maar verleen wye dekking aan vakgebiede soos die wetenskap, die geneeskunde, die geskiedenis, die staatsleer en taal. Dit wil voorkom of elke nommer artikels bevat wat vir ons van spesiale belang is.

“Ek wil ook meld dat ons ons ou nommers van Die Wagtoring en Ontwaak! laat bind het. Daar is nou vier sulke bundels op die rakke van ons privaat biblioteek. Hulle is uitstekende naslaanwerke, en ons maak gedurig daarvan gebruik vir nuttige advies en inspirasie.”

Jy kan Die Wagtoring en Ontwaak! by jou huis ontvang. Stuur slegs R13, en jy sal albei hierdie tydskrifte (vier eksemplare per maand) ’n jaar lank ontvang.

Ek wil graag ’n jaar lank op Die Wagtoring en Ontwaak! inteken. Ek sluit R13 vir 48 nommers in.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel