Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 18
  • Seën ons Christenbroederskap

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Seën ons Christenbroederskap
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Ons Vader se naam
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Mag ons ons naam waardig bly
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Mag ons ons naam waardig bly
    Sing vir Jehovah
  • Ons liefdeswerk
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 18

Lied 18

Seën ons Christenbroederskap

(1 Petrus 2:17)

1. Geduldig het Jesus

Sagmoediges geleer,

Getrou sy dissipels

Gehelp om God te eer.

Sy broeders het hy innig lief,

Sy ywer ken geen perk.

Getrou en immer nederig,

Doen hy sy reddingswerk.

(Refrein)

2. Gelukkig is almal

Wat luister na Gods Woord.

Geseënd is die mense

Wat handel soos dit hoort.

Dissipels van die Vredevors,

Bekend vir hulle koers,

Verkondig trou die Koninkryk

En doen goed aan hul broers.

(Refrein)

3. Bring waarheid na mense

Wat treur oor hulle lot.

Wys hul op hul voorreg

Om kant te kies vir God.

Ja,help hul om na God te soek

Wyl hy te vinde is.

So smaak hul ware broederskap

En vind hul werklik rus.

(Refrein)

Ons loof u,Jehovah,

En prys u Koningskap.

Voed en lei ons deur u “dienskneg”,

En seën ons Christenbroederskap.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel