Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 123
  • Gaan vooruit!

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Gaan vooruit!
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Gaan vooruit!
    Sing vir Jehovah
  • Gaan vooruit!
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • “Van huis tot huis”
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • ‘Laat julle lig skyn’
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 123

Lied 123

Gaan vooruit!

(Hebreërs 6:1)

1. Gaan vooruit,Gaan vooruit tot jou rypheid bloei!

God se wil is dat ons in bekwaamheid aanhou groei.

Doen jou bes,want sy diens sal jou nooit ver moei.

Jehovah seën sy volk se vlyt.

Daar is ’n plek in die diens vir elkeen;

Dit is die werk ook gedoen deur sy Seun.

Dank die Heer dat jy staan en op hom kan steun.

Gaanvoorwaarts in geregtigheid.

2. Gaan vooruit,Gaan vooruit en verkondig bly!

Goeie nuus sal ons sorg dat elk’volk en nasie kry.

Prys Jehovah,verheerlik hom sy aan sy.

Besing sy lof van deur tot deur.

Al dreig die vyand en steur hul jou rus,

Moet jy nie vrees,wees net ferm en beslis.

En verkondig dat Jesus nou Koning is.

Vertel sy waarheid meer en meer.

3. Gaan vooruit,Gaan vooruit,spreektot elke oor!

Streefna rypheid,en gee aan ons Heer se Woord gehoor.

Laat sy gees jou nou lei op die regte spoor,

En smaak geluk wat nooit sal kwyn.

Min al jou broeders tot eer van Gods naam.

Kom elke week trou met hulle tesaam.

As jy hulp bied,word almal gou meer be kwaam,

Dat julle lig soos een kan skyn.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel