Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 209
  • Volg die Stryder-Koning!

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Volg die Stryder-Koning!
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • ’n Lied tot eer van die Allerhoogste
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Uiteindelik, die ewige lewe!
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Kom sing die Koninkrykslied!
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Kom sing die Koninkrykslied!
    Sing vir Jehovah
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 209

Lied 209

Volg die Stryder-Koning!

(Efesiërs 6:16, 17)

1. Ons het ’n lied tot eer van Jehovah God;

Ons het ’n lied oor sy dag wat nader.

Ons het ’n blye tyding wat ons moet bring;

Dit is ’n opdrag van onse Vader.

(Refrein)

2. Krygers van God,sluit aan by die leërmag

Onder die Leier van God se nasie.

Trek aan die wapenrusting wat God voorsien;

Dit sal jul hoed in die konfrontasie.

(Refrein)

3. In eie krag sal ons nooit oorwinnaars wees;

Ons sal die vyand nie self verslaan nie.

Maar in die krag van God kan ons seëvier,

Mense kan nooit God se krag weerstaan nie.

(Refrein)

Trek dus uit! (Trek uit!)

Veg onbevrees! (Veg onbevrees!)

As ’n leër moet ons gaan

Om die vyand te verslaan.

Volg trou die StryderKoningwat nooit kan faal.

Laat ons hom volg en seëpraal!

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel