Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 166
  • Aanskou Jehovah se strydmag!

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Aanskou Jehovah se strydmag!
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Ons is die Heer se leërmag!
    Sing vir Jehovah
  • Ons is die Heer se leërmag!
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Voorwaarts, Koninkryksbedienaars!
    Sing vir Jehovah
  • “Die een wat verlore is, sal ek soek”
    Keer terug na Jehovah
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 166

Lied 166

Aanskou Jehovah se strydmag!

(Joël 2:7)

1. Kyk net God se strydmag,

Vry van valse leer.

Hul roem Gods regering,

Daar is Jesus Heer.

Moedig gaan hul voorwaarts

In gewillig’gees.

Hul is vasberade,

Met geen sweem van vrees.

Hul steun op Jehovah,

Volg die Lam getrou,

En roep uit met vreugde:

‘God se Seun heers nou.’

2. Kyk hoe soek Gods knegte

Steeds na elke “skaap”

Wat die valse herders

Hou in diepe slaap.

Deur herhaalde roepe

Word hul nou gewek

En met God se knegte

In sy diens betrek.

As ’n “skaap”bevry is,

Word hy goed gevoed

Met die helder water

Van die waarheid soet.

3. Kyk ook die ‘groot skare’;

Christus voer hul aan.

Langs die Heer se “broe ders”

Sal hul moedig staan.

Sonderskuld—soos dui we—

Vlug hul van die kwaad.

Hul verduur vervolging

Deur die Slang se “saad”.

Maar hul sal voortdurend

God hul Koning eer.

Ware,rein aanbidding

Sal dus steeds floreer.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel