Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 20
  • Sing die lied van Koninkryksvreugde

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Sing die lied van Koninkryksvreugde
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Kom sing die Koninkrykslied!
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Kom sing die Koninkrykslied!
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Kom sing die Koninkrykslied!
    Sing vir Jehovah
  • Die nuwe lied
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 20

Lied 20

Sing die lied van Koninkryksvreugde

(Psalm 96:1, 10)

1. Van Koninkryksvreug moet jul sing

Oor heel die aarde heen.

Want so sal julle hulde bring

Aan Gods geliefde Seun.

Hoe lieflik is die voete vlug

Van diémet goeie nuus.

Hul gee aan die wat kla en sug

Skriftuurlike advies.

2. As ons van Koninkryksvreug sing,

Spreek ons oor God se faam.

Ons streef na sy verheerliking

En seën sy heil’ge naam.

Die gode wat die mensdom vrees,

Is nutteloos en stom.

Maar ons aanbid ’n sterke Gees;

Die waarheid kom van Hom.

3. Begroet die Koninkryk en preek:

“Jehovah God regeer.”

Sy Seun se dag het aangebreek;

Geen vyand kon dit keer.

Die mense word vandag geskei

Deur Jesus op sy troon.

Die “skape”gaan die lewe kry

En op die aarde woon.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel