Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 1
  • “Loof Jehovah, o my siel”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • “Loof Jehovah, o my siel”
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • ‘Loof Jehovah, o my siel’
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1999
  • Jehovah verdien ewige lof
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1990
  • U lojale dienaars sal u prys
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Seën ons vergadering
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 1

Lied 1

“Loof Jehovah, o my siel”

(Psalm 103)

1. Heel my siel loof God Jehovah,

My lippe prys sy heilige naam.

Hy vergewe al ons sondes;

Nimmer sal ons ons weer hoef te skaam.

So lankmoedig, trou en genadig

Is die weg van God deur-entyd.

Kom nou, mense, vrees Jehovah,

Smaak so sy goedertierenheid.

2. God ontferm hom soos ’n vader,

Want van ons maaksel is hy bewus.

Ons is soos die gras of blomme

En sal vergaan soos vroegoggendmis.

God sal goedertierenheid toon aan

Al sy knegte rein en ge trou.

As ons sy bevel gehoorsaam,

Sal onse God ons staande hou.

3. In die hemel reeds gevestig,

Staan onse God se heerlike troon.

Daarvandaan heers hy oor alles;

Hy het deur werke sy mag getoon.

Loof Jehovah, hemelse leërskaar;

Laat die lof jul ywer weerspieël.

Loof Jehovah, al sy eng’le.

Loof God Jehovah, o my siel.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel