Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 142
  • Die skepping se hoop op bevryding

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Die skepping se hoop op bevryding
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Aanbid Jehovah in jou jeug
    Sing vir Jehovah
  • ‘Die hele skepping sug voortdurend’—Waarom?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1986
  • Bevryding—Hoe begeerlik!
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1986
  • Kom! Word verkwik
    Sing vir Jehovah
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 142

Lied 142

Die skepping se hoop op bevryding

(Romeine 8:21)

1. Die ganse skepping verduur veel ly ding;

Die mensdom maai wat hulle saai.

Hul bose dade doen baie ska de.

Vir God het hul die rug gedraai.

2. Die blye tyding van ons bevryding

Ont staan by God en is geen leuen.

Die Vriend van mense vervul die wense

Van almal wat nou sug en steun.

3. Met skuld vergewe,sal mense lewe

In God se aardse paradys.

Die Seun is waardig en af ge vaardig

Om ons die weg na God te wys.

4. Assosiasie met God se “nasie”

Help ned’riges om God te vrees.

Met groot waardering vir Gods regering

Kan hul nie wag om vry te wees.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel