Lied 47
Jehovah, ons sterkte en mag
1. Here Jehovah,ons sterkte en mag,
U is ons Redder,op u sal ons wag.
As u getuies basuin ons dit uit,
Hetsy hul luister of trots die oor sluit.
(Refrein)
2. Christus,u Seun,leer ons vrede en vreug;
Eens blinde oësien waarheid en deug.
Lees ons die Bybel dan hoor ons u woord;
Ons kies u kant,o God,net soos dit hoort.
(Refrein)
3. U wil,Jehovah,verskaf ons genot.
Al tart die Duiwel,hou ons u gebod.
Selfs tot die dood toe,Heer,help ons getrou
Om ons onkreukbaar heid steeds te behou.
(Refrein)
Jehovah,ons Rots,ons sterkte en mag,
U naam verhef ons steeds dag en nag.
Roemryke Vader,hoe groot is u krag!
U is ons toevlugsoord,u is ons mag!