Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 88
  • Die gebed van God se dienskneg

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Die gebed van God se dienskneg
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Die gebed van God se kneg
    Sing vir Jehovah
  • Dank aan die Gewer van die lewe
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Christus, ons voorbeeld
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Wandel in die naam van ons God
    Sing lofliedere voor Jehovah
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 88

Lied 88

Die gebed van God se dienskneg

(Jakobus 3:17)

1. O Jehovah,Opperheer,

Ons sal u groot naam vereer.

U barmhartigheid duur voort;

Steeds betroubaar is u Woord.

Steeds betroubaar is u Woord,

U barmhartigheid duur voort.

2. Ons is nou met u versoen;

Leer ons,Vader,u wil doen.

U gebooie sal ons hou,

Dat ons liefde nooit verflou.

Mag ons liefde nooit verflou;

U gebooie sal ons hou.

3. Gee ons wysheid van u troon,

Vol teer liefde,rein en skoon.

Laat ons steeds genadig wees,

Onpartydig,onbevrees.

Onpartydig,onbevrees,

En genadig wil ons wees.

4. Mag ons aandeel in u werk

Ons verbly en ons versterk.

Mag ons bede altyd bly

Dat u Koninkryk gedy.

Dat u Koninkryk gedy,

Sal ons bede altyd bly.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel