Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 195
  • Dit is nou Jehovah se dag

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Dit is nou Jehovah se dag
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Jehovah begin regeer
    Sing vir Jehovah
  • Jehovah begin regeer
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Dan sal hul weet
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Ewige lewe is beloof
    Sing lofliedere voor Jehovah
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 195

Lied 195

Dit is nou Jehovah se dag

(Psalm 118:24)

1. Dit is ons God se dag.Ons hoef nie meer te wag.

Reeds lêin Sion sy kosbare Steen.

Jubel en sing tesaam.Dank God en loof sy naam.

Want deur sy Koninkryk kry ons ’n ryke seën.

(Refrein)

2. Christus heers nou met mag.Eersdaags toon hy sy krag.

Satan se stelsel word gou weggevee.

Preek onbevrees die Woord. Doen dit in elke oord.

En leer sagmoediges Jehovah God se weë.

(Refrein)

3. Daar Jesus reeds regeer,Moet ons hom loof en eer.

Hy kom in Gods naam,ons bly by sy wet.

Gaan deur die tempelpoort,En lewe soos dit hoort,

Dat ons in God se diens bly,rein en onbesmet.

(Refrein)

Wat bring onsGod se Koninkryk dan?

Waarheid en hoop en veiligheid.

Wat bring ons God se Koninkryk nog?

Lewe,geluk en rustigheid.

Loof die Soewerein,Jehovah,

Koning tot in ewigheid.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel