Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g96 10/22 bl. 32
  • Die waarde van een Ontwaak!

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Die waarde van een Ontwaak!
  • Ontwaak!—1996
Ontwaak!—1996
g96 10/22 bl. 32

Die waarde van een Ontwaak!

In Augustus 1993 het ’n man in Sao Paulo, Brasilië, ’n eksemplaar van die Ontwaak! in die rommel gevind. Nadat hy dit met waardering gelees het, het hy ’n briefie na die Wagtoringgenootskap se adres in Brasilië gestuur. Hy het geskryf: “Stuur asseblief vir my inligting oor ’n gratis tuisbybelstudie. Ek is seker dat dit my baie sal help.”

Die man se versoek is aangestuur na ’n gemeente van Jehovah se Getuies naby aan waar hy woon. Hulle het die man besoek en ’n Bybelstudie met hom begin. By ’n streekbyeenkoms van die Getuies in September 1995 het die man sy toewyding aan God deur waterdoop gesimboliseer.

Die waarde van een Ontwaak! moet nie onderskat word nie. Die inligting wat dit bevat, raak lewens op ’n persoonlike wyse. As jy graag hierdie tydskrif gereeld wil ontvang, kan jy gerus een van Jehovah se Getuies daaroor vra of skryf na die gepaste adres op bladsy 5.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel