Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 87
  • Die Here se Aandmaal

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Die Here se Aandmaal
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Die Heer se Aandmaal
    Sing vir Jehovah
  • Die Here se Aandmaal
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • ‘Doen dit tot my gedagtenis’
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2013
  • Waarom moet ons die Here se Aandmaal vier?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2003
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 87

Lied 87

Die Here se Aandmaal

(1 Korinthiërs 11:23-26)

1. Jehovah,ons hemelse Vader,

Dit is so ’n heilige nag!

Op Nisan veertien is u glorie gesien:

U liefde,reg,wysheid en mag.

Dis toe dat die Paaslam geslag is,

En Israel,u volk,is bevry.

Eeue later het Jesus sy bloed uitgestort;

Soos voorspel is,het hy toe gely.

2. Vanaand het ons voor u vergader;

As knegte buig ons nou die hoof.

Ons dank wil ons toon vir u liefde so skoon,

U heilige naam wil ons loof.

Hier voor ons is daar nou ’n tafel

Met brood ongesuur en met wyn.

Dis simbole,ons weet,wat ons nooit laat vergeet

Van die Christus se lyding en pyn.

3. Die brood staan vir Jesus se lig gaam

—Vir almal het hy dit gegee.

Die beker rooi wyn is ’n sinnebeeld rein

Van bloed wat ons sondes wegvee.

Laat ons altyd hierdie Gedenkmaal

In hart en in gees trou bewaar.

Laat ons wandel dan wees volgens

Jesus se gees,En ons so aan die Heer se kant skaar.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel