Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 101
  • Besorgdheid oor “die kudde van God”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Besorgdheid oor “die kudde van God”
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • “Hou as herders toesig oor die kudde van God wat onder julle sorg is”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2011
  • Wees gehoorsaam aan Jehovah se herders
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2013
  • Ouere manne, neem julle herdersverantwoordelikhede ernstig op
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1985
  • Hulle hou met medelye oor die skape toesig
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1993
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 101

Lied 101

Besorgdheid oor “die kudde van God”

(1 Petrus 5:2)

1. Jesus,God se Goeie Herder,

Het sy skape innig lief.

Ja,sy lewe is ons losprys.

Nooit wil ons ons Herder grief.

2. Dan is daar die onderherders;

Uit hul voorbeeld moet ons leer.

Trou bewaak die ouer manne

Elke skaap van hulle Heer.

3. “Laatmy lammers wei”,sêChristus,

‘Doen dit as ’n liefdeblyk.’

Daarom leer ons hul die waarheid,

Teer,geduldig,liefderyk.

4. As ’n eensgesinde kudde

Smaak ons daagliks seën op seën.

Jesus Christus en Jehovah

Sorg vir ons en sal ons steun.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel