Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 220
  • Ons teenswoordige en toekomstige paradys

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Ons teenswoordige en toekomstige paradys
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Seën ons vergadering
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Jehovah, ons woning
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Jehovah, ons Skepper
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Gedra jou soos “’n mindere”
    Sing lofliedere voor Jehovah
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 220

Lied 220

Ons teenswoordige en toekomstige paradys

(2 Korinthiërs 12:4)

1. Vader Jehovah,God,ons loof u

Vir ons geest’lik paradys.

Want deur die studie en die omgang

Word ons sterk,volwasse,wys.

Ons sien met waardering

Hoe bevoorreg ons is;

In u diens geniet ons

Veel vreugde en rus!

Liefde vir u en vir ons naaste

Is die sterkste band op aard’.

Hierdie band bind ons in u diens saam

En dus word ons nooit vervaard!

2. U het aan Jesus,onse Koning,

Die bestuur reeds oorgegee.

Dis aan u regterhand dat hy wag

Op die tyd om op te tree.

Ons loof u,Jehovah,

Vir die aankondiging

Van u grootse doel om

Weer al’s saam te bring.

Mag ons voortdurend in ons wandel

Hierdie boodskap waardig bly.

Dat die vertroue van die “skape”

Nooit weens ons ’n knou sal kry.

3. Na die voltooiing van die oorlog

Wat die Lam vir u gaan veg,

Sluit hy die Duiwel en demone

In die diepe afgrond weg.

U eertydse knegte

Sal uit grafte verrys

En u dien met blydskap

In aardparadys.

Dan kom die mensdom tot volmaaktheid

Wyl u Seun as priester dien.

En hierdie aarde sal vir ewig

U ryk seëninge sien.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel