Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 109
  • Ewige lewe is beloof

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Ewige lewe is beloof
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Die belofte van ewige lewe
    Sing vir Jehovah
  • Die belofte van ewige lewe
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • God se belofte van ’n paradys
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Uiteindelik, die ewige lewe!
    Sing lofliedere voor Jehovah
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 109

Lied 109

Ewige lewe is beloof

(Psalm 37:29)

1. Ewige lewe op aarde

Het God aan mense beloof.

Almal geniet dan vol-maaktheid

Saam met Jesus,ons Hoof.

(Refrein)

2. Gods Woord belowe aan mense

Wat nou sagmoedigheid toon:

‘Jul sal die aarde beërwe

En vir ewig daar woon.’

(Refrein)

3. Ons God,Jehovah,beloof ons:

‘Kyk,Ek maak alles weer nuut.

’Hy maak ’n einde aan tra ne,

Aan die dood en ver driet.

(Refrein)

4. Jesus het self ook bevestig

Dat paradys sal her rys.

In daardie rein,nuwe aarde

Sal ons God ewig prys.

(Refrein)

Die ewige lewe

Is waarna ons strewe.

Gods Woord is onfeilbaar;

Dit is altyd waar.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel