Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 203
  • Jehovah lei sy volk

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Jehovah lei sy volk
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Jehovah, ons sterkte
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Jehovah, ons sterkte
    Sing vir Jehovah
  • “Jehovah is my herder”
    Sing vir Jehovah
  • ‘Jehovah is my Herder’
    Sing lofliedere voor Jehovah
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 203

Lied 203

Jehovah lei sy volk

(Psalm 31:4)

1. By God sal ons oorvloedig kennis kry.

Sy volk word on derrig en so geduldig gelei.

Hy het aan ons ’n vrye wil gegee.

Maar hy wil hêdat ons die regte weg moet betree.

2. En stap vir stap,op sy manier en tyd,

Werp God meer lig op sake en kry ons helderheid.

Sy “dienskneg”hou ons deeglik ingelig;

En sulke raad,so lief de ryk,wys ons op ons plig.

3. Sy leiding stel ons wanbegrippe reg.

Sy Woord versterk reg skapenes,verlig hulle weg.

As ons gehoorsaam aan passings bly maak,

Sal God ons om sy naams ontwil trou lei en bewaak.

4. Ons neem dus God se hulp so dankbaar aan,

Dat ons sy steeds verhelderende lig kan verstaan.

Jehovah God,hy is ons beste Vriend.

Sy liefdevolle leiding is voorwaar onverdiend.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel