Lied 4
God se belofte van ’n paradys
1. ’n Paradys het God belowe Deur die
bewind van duisend jaar.
Jehovah sal ons sonde wegneem.
Geen smart of pyn word dan ervaar.
(Refrein)
2. Jehovah God se Seun sal spoedig
Die men se dode laat verrys.
Daar aan die paal het hy belowe:
‘Jy sal herleef in Paradys.’
(Refrein)
3. Groot blydskap sal ontmoetings kenmerk
As me nigtes die graf verlaat.
Dan volg ’n tyd van onderrigting
Volkome vry van twis en haat.
(Refrein)
4. Die Paradys is wis en seker,
Want Jesus heers met Koningsmag.
Laat ons dus dank bring aan Jehovah.
Maak groot sy naam;besing sy krag.
(Refrein)
’n Paradys sal hier bestaan.
Die hele aard’sal dit beslaan.
En Christus sal dit gou vervul,
Want hy doen graag sy God se wil.