Lied 201
Wees bly saam met God se nasie
1. Oor die Koninkryksregering
Spreek ons oral met waardering:
“Komen hoor die Bybellering.
God verlang berou en dan bekering.
”God bied almal leiding,
Ook verlossing en bevryding
Van die dood en pyn en lyding.
Dis vir ons die allermooiste tyding.
(Refrein)
2. Met ons evangelisasie
Ondersteun ons God se nasie
In hul helder proklamasie;
Hul leeenheid is ’n groot prestasie.
God het ons vergewe.
Nou moet ons na rypheid strewe
En soos Jesus Christus lewe.
Almal moet vir God se Woord bly bewe.
(Refrein)
3. In ’n goeie land met grense,
Vry van slegte,ou tendense,
Woondaar vreugdevolle mense,
Want die Heer vervul hul grootste wense.
Daar is al’s begeerlik;
Almal lewe reg en eerlik.
God se naam word daar ver heerlik;
Almal vind die Bybel onontbeerlik.
(Refrein)
Kom,alle volke,wees bly!
Laat Sy diens voorkeur kry
Deur te leef en te preek soos sy Seun.
Kniel nou voor God op sy troon.
Julle trou moet jul toon.
God se Konink- ryk moet jul ondersteun.