Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 39
  • God se krygers is in aantog

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • God se krygers is in aantog
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Verheerlik ons Vader, Jehovah
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Maak jou weg suksesvol
    Sing vir Jehovah
  • Die lewenswonderwerk
    Sing vir Jehovah
  • Die lewenswonderwerk
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 39

Lied 39

God se krygers is in aantog

(1 Timotheüs 6:12)

1. Gods krygers is in aantog;

Hul veg met al hul mag

Ter ere van Jehovah;

Sy woorde gee hul krag.

Al poog die groot draak,Satan,

Gods leërmag te verswelg,

Sy hand sal hul oorskadu,

Maar Satan word verdelg.

2. Aanvallend is ons oorlog

In hierdie dag van God.

Ons spreek sy Woord vrymoedig,

Nie meer is vrees ons lot.

Sy Seun,as ons groot Leier,

Stry kragtig vir die reg.

Hy lei ons in die aanval;

Werp jou in die geveg.

3. Gaan voorwaarts met Jehovah;

Die uitslag is bepaal.

Voort,stryders,tot die einde,

Jul ywer mag nooit faal.

Oorwinning is verseker

Vir diéwat aanhou stry.

Getroues en beproefdes

Sal hul beloning kry.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel