-
Ons geloof beweeg ons om goeie werke te doenKoninkryksbediening — 2002 | Mei
-
-
1 Geloof het Noag, Moses en Ragab beweeg om op te tree. Noag het die ark gebou. Moses het die tydelike voordele van die lewe aan Farao se hof agtergelaat. Ragab het die spioene versteek en het toe hulle instruksies gehoorsaam, wat tot die redding van haar huisgesin gelei het (Heb. 11:7, 24-26, 31). Watter goeie werke beweeg ons geloof ons vandag om te doen?
-
-
Gebruik jy die Vereis-brosjure om studies te begin?Koninkryksbediening — 2002 | Mei
-
-
1 Besef jy dat jy ’n Bybelstudie hou as jy gereelde en progressiewe Bybelbesprekings met ’n belangstellende het en julle materiaal in een van die aanbevole publikasies dek, al is dit ook kort? Ja, dit is selfs die geval as die studie by die deur of oor die telefoon gehou word. Wend gerus gedurende Mei en Junie ’n spesiale poging aan om so ’n studie te begin deur die Vereis-brosjure te gebruik.
-