Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 112
  • Dan sal hul weet

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Dan sal hul weet
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Jehovah, ons sterkte en mag
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Jehovah, ons sterkte
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Jehovah, ons sterkte
    Sing vir Jehovah
  • Dit is nou Jehovah se dag
    Sing lofliedere voor Jehovah
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 112

Lied 112

Dan sal hul weet

(Esegiël 35:15)

1. Lank het u haters u grootnaam klei neer,

En met bedrog u heiligdom onteer.

Gou sal u Seun geregtigheid herstel,

Dan sal die Satan ons nie meer kan kwel.

(Refrein)

2. U al ver moë—deur Satan lank gehoon—

Word binnekort in heerlikheid getoon.

By Armageddon word sy hele leër

Voor hom verpletter deur die Lam,ons Heer.

(Refrein)

3. Meedoënloos wil trots- aards mag behou.

Hul trap op mense en toon geen berou.

U sterke hand sal hul swaar juk verbreek.

Nimmer sal hul weer teen u naam kan spreek.

(Refrein)

Dan sal hul weet u is die God,Jehovah.

Dan sal hul weet u weg is reg en waar.

Dan sal hul weet,in hemel en op aarde,

Dat u u voornemens net nooit laat vaar.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel