Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 158
  • Ons Christelike eenheid

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Ons Christelike eenheid
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Jehovah se gesin geniet kosbare eenheid
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1996
  • Christelike eenheid verheerlik God
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2010
  • Handhaaf eenheid in hierdie laaste dae
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1996
  • Ware Christelike eenheid—Hoe?
    Ons Koninkryksbediening—2004
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 158

Lied 158

Ons Christelike eenheid

(Efesiërs 4:13)

1. O,wie’s soos ons Vader Jehovah?

Die Here van eenheid is hy!

Hy stuur selfs sy Seun om ons te kom leer,

En ons deur sy dood te bevry.

Die grondslag vir Chris teneenheid

LêGod toe in Jesus,ons Heer,

Om saam te snoer tot net een hegte gesin

Die mense wat vrede begeer.

2. En watter verpligting bring eenheid

Met Christus ons Heer vir ons mee?

Ons denke, ge drag—ja,al les—moet toon

Dat ons ons verheug in Gods weë.

Die werk van die vlees bring droef heid,

Die vrug van Gods gees maak ons bly.

Ons weet dat ons vreugde sal groei as ons gee.

Die voorbeeld van God moet ons lei.

3. Kyk,Gods teokratiese reëling!

Dit gee ons beskerming en raad:

Die waarheid aanvaar!Ons lewens vernieu!

En eenheid is die resultaat!

Maar wat vra ons God, Jehovah?

Wat wil hy hêmoet ons nou toon?

Geregtigheid,ootmoed en vriendelikheid,

Dan word ons met lewe beloon.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel