Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 172
  • Soek eers die Koninkryk

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Soek eers die Koninkryk
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Soek die Koninkryk voortdurend
    Sing vir Jehovah
  • Soek die Koninkryk voortdurend
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • ’n Lied tot eer van die Allerhoogste
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Ewige lewe is beloof
    Sing lofliedere voor Jehovah
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 172

Lied 172

Soek eers die Koninkryk

(Mattheüs 6:33)

1. Iets heel kosbaars vir Jehovah,

Wat ons God se hart verbly,

Is sy Koninkryk deur Christus,

Wat sal sorg dat reg gedy.

Deur geloof het sy profete

Daardie Koninkryk gesien,

En vandag spoor Jesus Christus

Ons ook aan om dit te dien.

(Refrein)

2. Hoe begunstig is Gods knegte

Om in hierdie werk te deel!

Laat ons hierdie voorreg aangryp

En doen nes hy ons beveel.

Waarom angstig wees oor môre

Dat ons dors of honger ly?

Want Jehovah maak voorsiening

As sy diens die voorkeur kry.

(Refrein)

3. Hierdie stelsel eindig eersdaags,

En ’n nuwe gaan verrys.

Almal sal Jehovah toejuig

Oor die aardse paradys.

Bring die goeie nuus na mense,

Maak die treurendes weer bly,

Praat met hulle oor Jehovah

En ons God se heerskappy.

(Refrein)

Soek die Koninkryk voortdurend,

En ook Gods geregtigheid.

Sy regverdiging kry voorkeur.

Dien Jehovah deurentyd.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel