Lied 8
Lojale onderwerping aan teokratiese orde
1. Wyl die Heer se naamvolk mense aardwyd leer
Dat sy Eers ge boor’ne reeds oor ons regeer,
Moet hul daarna streef om orde te bewaar,
En lojaal,verenig,liefde o penbaar.
(Refrein)
2. Jesus is ons Leier; hy is in beheer.
Hy voorsien die wapens vir sy dapper leër.
Geest’lik is ons oorlog; daarom moet ons veg
As ’n groep verenig,eensgesind en heg.
(Refrein)
3. Ons het God se gees en sy gesalfde ‘kneg’.
Hulle lei ons immer op ons Christenweg.
Dien die Heer standvastig; dit sal hom behaag.
Bring lojaal sy boodskap;doen dit on versaag!
(Refrein)
Troue verering van sy regering
Moet ons aan God betaal.
Hy bied beskerming, toon groot ontferming,
Want ons bly aan hom lojaal.