Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 214
  • Volg God se lewenswyse

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Volg God se lewenswyse
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • ‘Verlustig jou in Jehovah’
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2003
  • Eenheid van aanbidding in ons tyd—Wat beteken dit?
    Aanbid die enigste ware God
  • Hoor my gebed
    Sing vir Jehovah
  • Die gawe van u Seun
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 214

Lied 214

Volg God se lewenswyse

(Spreuke 9:10, 11)

1. Watter groot gawe en kosbaar’besitting

Is tog die lewe wat ons van God kry!

Ons weet gehoorsaamheid is ’n beskutting.

Daarom wil ons op die regte weg bly.

2. Wie sal Jehovah,die Skepper,nie vrees nie?

Kennis en wysheid sal ons so verkry.

Ons sal nie ophou om u Woord te lees nie,

Want ons wil hêdat u gees ons moet lei.

3. Al is ons sondaars,is u so genadig.

Jesus u Seun leer ons hoe om te leef:

Volg nie die wêreld en leef nie oordadig;

Leer om te gee en om gou te vergeef.

4. Leer ons u weë,want ons wil nie sondig.

Al’s toon u Koninkryk is voor die deur.

Diégoeie nuus moet ons oral verkondig;

So bring ons troos aan die mense wat treur.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel