Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ssb lied 107
  • Bring moedig lof aan Jehovah!

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Bring moedig lof aan Jehovah!
  • Sing lofliedere voor Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Die nuwe lied
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Die nuwe lied
    Sing vir Jehovah
  • Die nuwe lied
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Eindelik kan ons vir ewig leef!
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
Sien nog
Sing lofliedere voor Jehovah
Ssb lied 107

Lied 107

Bring moedig lof aan Jehovah!

(2 Kronieke 20:21)

1. Laat ons moedig lof bring aan Jehovah,

In sy krag durf ons die vyand aan.

Laat geen teenstand ons dus ooit ont moedig.

Vrees hul nie. Maar laat onsvoor-waarts gaan.

(Refrein)

2. Laat ons moedig lof bring aan Jehovah,

Waarsku luid dat almal kan verstaan.

Want ons Vors gaan al die bose uitwis,

Valse godsdiens sal ook gou vergaan.

(Refrein)

3. Laat ons moedig lof bring aan Jehovah,

Wyl ons God se wet aan mense leer.

Toon aan hul hul voorreg hier op aarde

Om Jehovah God se naam te eer.

(Refrein)

Maak bekend die boodskap van die lewe.

Laat hul sien dat God hul sal vergewe.

Laatons moedig lof bring aan Jehovah.

Kom ons eer sy groot en heil’-ge naam.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel