Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • sn lied 102
  • Kom sing die Koninkrykslied!

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Kom sing die Koninkrykslied!
  • Sing vir Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Kom sing die Koninkrykslied!
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Kom sing die Koninkrykslied!
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Gee eer aan Jehovah
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • ’n Lied tot eer van die Allerhoogste
    Sing lofliedere voor Jehovah
Sien nog
Sing vir Jehovah
sn lied 102

Lied 102

Kom sing die Koninkrykslied!

Gedrukte weergawe

(Psalm 98:1)

1. Ons sing ’n lied, ’n juiglied van oorwinning

Dit loof ons God, die Oppersoewerein.

Die lied gee hoop en wek ons tot getrouheid.

Sing saam met ons, geniet sy mooi refrein:

(REFREIN)

‘Aanbid ons God, buig voor hom neer.

Versprei die nuus: sy Seun regeer!

Kom leer dié lied, die lied van Gods regering;

Kniel voor Gods troon, en loof sy heil’ge naam.’

2. Met hierdie lied verkondig ons die boodskap:

Oor heel die aarde voer Gods Seun gesag.

En soos voorspel, is daar ’n nuwe nasie

Van geesgesalfdes wat Gods Ryk verwag.

(REFREIN)

‘Aanbid ons God, buig voor hom neer.

Versprei die nuus: sy Seun regeer!

Kom leer dié lied, die lied van Gods regering;

Kniel voor Gods troon, en loof sy heil’ge naam.’

3. Die nuwe lied vind ned’riges nie moeilik.

Die woorde val so treffend op die oor.

Ja, wêreldwyd is daar miljoene sangers,

En hulle laat nou hierdie wekroep hoor:

(REFREIN)

‘Aanbid ons God, buig voor hom neer.

Versprei die nuus: sy Seun regeer!

Kom leer dié lied, die lied van Gods regering;

Kniel voor Gods troon, en loof sy heil’ge naam.’

(Sien ook Ps. 95:6; 1 Pet. 2:9, 10; Op. 12:10.)

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel